Soek die webwerf Soek die wiki Soek alle geskiedenis webwerwe

pointe
Bookmark and Share
Table of contents
No headers

Janette Deacon het ’n Ph.D. in Argeologie aan die Universiteit van janetted.jpgKaapstad verwerf en spits haar toe op die rotskuns van Suider-Afrika. Sy was werksaam aan die universiteite van Kaapstad en Stellenbosch, asook by die Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede. In 2005 is sy as ereprofessor by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) aangestel. Sy is die skrywer van meer as 130 akademiese referate en ses boeke.


Tag page