Soek die webwerf Soek die wiki Soek alle geskiedenis webwerwe

pointe
Bookmark and Share

Hermann Giliomee

Table of contents
  1. 1. Redakteurs

Redakteurs

Hermann Giliomee was van 1982 tot 1998 professor in Staatswetenskap aan die Universiteit van Kaapstad. Hy was ’n genoot van die Yale-universiteit, die Universiteit van Cambridge en die Woodrow Wilson Center for International Scholars in Washington. Van 1995 tot 1997 was hy president van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseaangeleenthede. Hy is tans buitengewone professor in Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch.

Giliomee skryf gereeld oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis en kontemporêre politiek en het vyftien boeke die lig laat sien, o.m. The Shaping of South African SocietyFrom Apartheid to Nation-building en The Awkward Embrace: One-Party Domination and Democracy. Sy Die Afrikaners: ’n Biografie was ’n blitsverkoper in sowel Afrikaans as Engels en is ook deur die Virginia University Press in die VSA en Christopher Hurst & Co in die Verenigde Koninkryk uitgegee. Sy mees onlangse boek is Nog altyd hier gewees: die storie van ’n Stellenbosse gemeenskap.

HermanGiliomee.jpg 
Tag page