Soek die webwerf Soek die wiki Soek alle geskiedenis webwerwe

pointe
Bookmark and Share

Nuwe Geskiedenis van SA

Welkom by die Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika!

Hierdie webwerf bestaan uit die inhoud van 'n boek geredigeer deur Hermann Giliomee en Bernard Mbenga.

31 voorste geskiedkundiges deel hulle insigte en nuwe benaderings tot die storie van hierdie land.

Internasionale navorsing is verweef in 'n verhaal wat die geskiedenis lewendig maak.

Leesbaar en gesaghebbend - hierdie is die storie van Suid-Afrika soos dit nog nooit te vore gehoor is nie!

Maar daar is nog!

Indien jy voel die boek is nie volledig genoeg nie, is daar die geleentheid om by te dra.

Kies 'n onderwerp en gaan na http://wiki.nuwegeskiedenis.co.za en skryf self 'n artikel. Indien die artikel reeds geskryf is, kan jy help om dit uit te brei of te redigeer.

WEN 'N NETBOOK

Besoek die Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki. Vertel jou dorp, plaas, voorstad se geskiedenis of deel jou ou foto's met ander en wen 'n Netbook en bybehore.

Tag page